|
Affiliation Breeds ► SANGANER
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
|
|
|
MINIMUM PRESTASIESTANDAARDE VIR DIE
SANGANER
1.
REPRODUKSIE
1.1
ʼn
Vers MOET vir die eerste maal VOOR of op 39
maande ouderdom kalf.
1.2
Geen
interkalfperiode mag 26 maande (790 dae) oorskry nie.
1.3
Die
minimum aantal kere wat ʼn koei op vasgestelde ouderdomme moet
kalf, is as volg:
|
 |
| |
|
Ouderdom |
Minimum getal kalwers |
|
3 jaar 3 maande |
1 |
|
5 jaar 3 maande |
2 |
|
6 jaar 3 maande |
3 |
|
8 jaar 3 maande |
4 |
|
9 jaar 3 maande |
5 |
|
10 jaar 3 maande |
6 |
|
2.
MELKPRODUKSIE
2.1
ʼn
Koei mag hoogstens twee kalwers met indekse van minder as 90
speen.
3.
GROEIVERMOË
3.1
Verse
(a)
Speenindeks van minstens 90
(b)
18-maande-indeks van hoogstens 120
Verse
sal slegs gekeur word nadat hulle reeds dragtig is.
3.2
Bulle
ʼn Bul
sal geskik wees vir keuring indien hy aan die volgende
standaarde voldoen:
(a)
Speenindeks van minstens 95
(b)
GDT-indeks (Fases B, C of D) van hoogstens 120
(c)
Voeromset of Kleiberverhouding van minstens (Fases C of D) 90
(d)
ʼn
Minimum skrotumomvang soos volg:
|
Massa onder 400 kg |
- |
30 cm |
|
Massa 400
-
449 kg |
- |
31 cm |
|
Massa 450
-
499 kg |
- |
32 cm |
|
Massa 500 kg en hoër |
- |
33 cm |
Beperkings op geboortemassa sal ingestel word sodra die
verspreiding daarvan bekend is en dit nodig blyk te wees.
|